Junie 2012
  •  
  • Enkel Uitgawe
  • 12 Maande - eenmalig

Inhoud

    • Jou lyf
    • Jou woema
    • Jou sukses
    • Jou huis
    • Agterblad

Finesse is ’n tydskrif vir die moderne vrou en fokus op haar self, gees, lyf, sukses, mense en huis. Dit inspireer elke vrou om in al hierdie fasette van haar lewe haar beste self te wees. Finesse is jou voelgoed tydskrif wat jou laat sprankel en help om jou vrouwees te vier!